Site Logo Header image

Emergency Contact: +27 72 892 9637(Office Hours)   International: +27 12 349 1695   Call Us On: 0861 111 457   info@giftwrap.co.za

  

WEN Geskenke vir jou hele maatskappy asook ‘n bederf vir jou gunsteling liefdadigheidsprojek!

GROOTfm 90.5 en GiftWrap nooi klein besighede om deel te neem aan ons Celebrity Santa. Slegs besighede met 50 of minder personeel lede kwalifiseer.

Onder is ‘n foto wat “geblur” is van ‘n bekende persoon, As jy kan raai wie dit is, SMS dan die naam van die bekende, jou besigheidsnaam EN jou naam na 49905 en dalk kontak ons jou!

As ons jou Donderdag bel, moet jy in 30 sekondes vir ons vertel hoekom JOU maatskappy verdien om te wen!

Nie net wen jy dalk vir jou maatskappy geskenkbederfies nie maar jy kan dalk ook ‘n bederf wen vir jou besigheid se gunsteling liefdadigheidsprojek.

R1.50 per sms, B’s & V’s geld